Modulekode | KRM 707 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Vanweë die multidissiplinêre, saamgestelde en koördinerende aard van die kriminalistiek, is die module nie sonderlike dissipline met eiesoortige metodes en tegnieke nie. Kriminalistiek behels geïntegreerde proses wat die volgende insluit • identifikasie van die misdaadhandeling en die persone daarby betrokke, hetsy lewend of dood; • veldwerkmetodes en tegnieke van die misdaadondersoeker; en • laboratoriumontledings wat gedurende die ondersoekproses gebruik word. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App